file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29160 by Driekie
Jy sal sien sodra sy net op een plek begin le of dalk n plek het en daar rondkrap le rondkrap le dans dit naby.Eers as sy totally weier om te eet of drink sal jy weet..dans dit deffies sulke tyd

Sy sal sommer mislik en siekerig lyk...tenoor happy preggy hond!

Ja-nee GB - dis baaie waar - die ding met seuntjie is ek dink hy wil potty train want hy wil nie meer doeke aantrek nie,maar hoe de dinges doen ek dit want ek is heeldag by die werk.Dh self werk al is dit by die huis en al is seuntjie by hom en my skoonmense.Die ding is my skoonmense sal nie n vinger lig om net te help om hom se ma elke halfuur of uur toilet toe te vat nie.So dit hepl veel ek probeer dit toepas en hom leer..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29158 by Strik*kie
Een van die dae sit moomie 'n ouderdomsbeperking op ons post. PG25

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29155 by Strik*kie
:blush: Tienka los dit vir dh om te doen, dan is jy ok. :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29153 by Tienka
Ja toe Nessie lag maar, jou beurt kom :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29149 by ChaNa
Sorg dat die kamer versier is met Dildo's,kerse en leka music lol.. Julle man sal pattie in julle hande wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29148 by Strik*kie
Karin ek wou jou nog se, honde dra so tussen 62 - 65 dae, dis wat veearts vir my gese het maar ek het nooit geweet wanner het myne preggies geraak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29146 by Tienka
G, geniet die kuiertjie vanmiddag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account