file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29145 by Nessie
Ditto op daai een strikkie!

LOL @ Tienka!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29143 by Tienka
Ek sal moet breaks vat gedurende die stip tease want ek raak uitasem net om my broek uit te trek LOL :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29141 by Strik*kie
Gbaby julle het ten minste 'n verskoning hoekom alles swaai, ons nie. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29139 by G Baby
He he Driekie-myne maak so beurte eendag is dit my dogtertjie en volgende dag weer haar boetie. Partydae sit hulle amper vir my ore aan hoor.
Moet s? ek bid regtig elke aand en so paar keer deur die dag vir geduld,en dit help nogal. Glo die Liewe Here sal ons mammas seen met geduld-ek hoop so!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29136 by KarinM
Hi Driekie!!

Jong... ek weet nie... ek sal my tefie maar dophou.
Ek maak vir haar hoenderlewertjies gaar vir ekstra voeding en yster. En vanoggend het sy redelik langtand daaraan ge-eet, maar tog dit klaar ge-eet.
En sy spring kort kort op vandag en soek ander le plek... So ja, ek weet nie, sal sien. Miskien is sy net ongemaklik..LOL.. sy steun en kreun behoorlik met die vet boepens. :lol:

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29132 by ChaNa
Strikkie het jy nou hele mal die kluts kwyt geraak ????

ALMAL gaan vanaand moomie strippers wees lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29131 by Driekie
Ag neeeeeeeeeee Nessie my binnegoed is al soooo seer gegiggel!!!!OMW - dis ek daai!!!

Haai G - en nout jou seuntjie ok grille en nukke..ek Ankia Marie Kriek het almal deurgeloop onder ons seuntjies sommer gisteraand al!Sterkte - veral as hy so n sterk wil van sy eie het, hoop regtig die slapie help!!

Paisley - ek wou nog se - ek sal die groot meerderheid vir jou mail maar soos jy als sover beskryf gan jy gebless word met n wonderlike swangerskap.Ek onthou ok net daai vreeslike lus vir veral sout - geen naarheid gehad nie - geen pyne en skete - net n groeiende magie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account