file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28233 by Cornel
Ek drink op die oomlbik net Folic Acid...Hier in die congo moet jy maar vir jou eie medisyne sorg,soms lyk my klerekas soos 'n regte apteek.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28231 by Nelria
tienka LMAO dat jou man boeta voel in aande

cornel - my nooiensvan was bloemhof LOL

paisley - shame jou man gaan nog saam oor jou stress forever this great :)

ok ladies gaan aantrek en shop xxx

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28226 by Cornel
Goeie more Paisley. Geen probleem.... :-)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28224 by Morgan
Paisley my man se ook altyd wat se die girls op die forum is dit normaal... of gan vra gou vir tienka of nelria.

En dan as ek sleg voel se hy shame maak my baba jou siek. En ek mag glad nie aand my maag druk nie, want ek squash haar huis

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28222 by Nelria
tienks nee jong sien nie kans vir antibiotika etc nie - het gister panado medi-sips begin (YUCK FREAKIN YUCK) en double vits so dink nog 2 dae dan oor hump van camel

morgs panado honey and lemon is grous maar nou ja druk neus toe en sluk girl :)

cornel - dont know girl :(

paisley -daar is meer van ons as wat jy dink dis net oor die nares kla dat dit voel asof elke preggy girl puke maar as jy begin research is dit 50/50 en onthou pyn/bloed kan problem wees (nie altyd onthou mummy se ding en haar boeta nog 100%) maar lack of symptoms geen indikasie so jy is reg om dankbaar te wees :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28221 by Tienka
Hey Paisley, ag shame man hy is te sweet, gee hom sommer 'n vet druk!! Daai babatjies gaan kou, jy sal sien, en julle 2 gaan heerlik popspeel :laugh:

My ml vra my gisteraand uit die bloute hoe slaap ek in die nag. My onmiddelike reaksie was - 'met my oe toe :laugh: ' Hy se toe hy kannie verstaan hoe ek so lekker kan slaap nie want hierdie mannetjie is glo vreeslik bedrywig in die nag. Gelukkig pla hy nie sy ma nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28219 by Paisley
more cornel! ek het jou nog nie gegroet nie!!!

Julle - ek lees vanoggend swanger vrouens het tot 600mg calcium nodig per dag... DAMMIT, dit is 'n halwe kilo spinasie!!!!!!!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account