file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65329 by Goggatjies
Strik, ek wil nie eers van my stoel af opstaan nie, te bang dit gaan erger raak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65325 by Driekie
Ai jaa en Marie is siek met verkoue en ons almal bid baie hard saam vir Blessed wat pre-eclampsy ontwikkel het dat die nuwe bloedtoetse beter nuus voorspel...en verder kan ek nie onthou nie

Hexy??Help seblief jys goed hiermee!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65322 by Strik*kie
Ja ons hou STYF DUIME dt Kriek, daai werkie losslaan, wag in spanning vir haar om te laat weet hoe dit was. Sal julle op hoogte hou as sy sms.

Ankia tell me about it. OUCH

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65321 by Paisley
hey julle - hey striks en ankia!! waar is slakkie. weet iemand wat haar pva is.

Drix - ek kan maar net bid dat alles alrait is. Ek is regtig HEAVY bekommerd. Pyn bly maar daar in my laerug, en kom so nou en dan na my buik. Ek weet nie meer nie. Dit is so 'n dowwe pyn. Ek het 'n baie lae pyndrempel, so dalk is dit die uterus wat strek, en ek ervaar dit nou as pyn. Ek weetnie. Of ek is net damn sleg!

Wow - charlaine 'n iui... Ok!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65320 by Driekie
O neeeeee girlies - hierdie keer wag ek laaaaaaaank!!!Tot die 13de maar even die 19de sal reg wees met my!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65317 by sexy~hexy
Daai AF krampe en pregnancy krampe wat so dieselfde is :angry: Pure torture I tell you!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65316 by Strik*kie
Oeegggg Tienka, noudat jy dit noem voel ek sommer erger. grrrrrrrrrrrr :lol:
As ek nou so simpel voel wil ek nie ens weet hoe moet jy voel nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account