file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65314 by Driekie
Ahoy Paisley!!!!!!!Hoeganit met jou en Bambino - die dowwe pyn in jou rug/niere darem beter??

Charlaine en Klippie het die week met hulle iui begin
Ek Ankia Kriek Ansa en Strikkie wag angstig vir AF om nie op te daag nie.
En Hexy en Cornel het die weirdste cravings en dinge...

En Kriek het n special onderhoud vandag waarvoor ons duime vashou!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65313 by Goggatjies
ja stikkels en driexter, wanneer gaan julle toets
Ek het moer seer krampe by die linker eierstok

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65311 by Tienka
Dis so lekker om julle ook te sien.

Hexy die naarheid kom en gaan, dis ms all over again, het nou die aand my longe uitgekots - waarvoor weet ek nie blegh

Hey Driekie, strikkie, pais :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65310 by Strik*kie
OHHHHH NOOOOO jy gaan ons nie so vang nie LOL

Nee friggin hel ek voel nou sommer goor, kan nou nie eens dink wanneer om te toets nie. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65309 by Goggatjies
hallo tienks en pais
Bly alles gaan goed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65308 by sexy~hexy
So Strikkie en Driekie...wanneer gaan julle toets :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65307 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account