file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65381 by Driekie
Strikkels - wa jy nou??Die naar nog daar???Jy laat ek worry!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65380 by ChaNa
Ek en klippie is by dieselfde dr en sy moet ook vir bloedtoetse gaan.
Hy se glo die bloedtoetse dui 'n hormoon aan in jou brein wanneer die eiersel naby is om te ovuleer. Dan hou hulle jou dop en as daai hormoon hoog is dan weet hulle hulle moet die volgende dag die inseminasie doen.

Ons is nou by dr sevenster in unitas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65379 by Driekie
Sjoe Tienka - ek beny jou dit!!!Wens ek kan nog in my pjs sit!!!!Lekker daggie verder vir jou hoor!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65378 by klippie
Hallo Dames - sjoe ek het gesukkiel met moomie - hy wou eers nie al die bladsye gee nie, toe haak hy vas by vanoggend se goed......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65377 by Morgan
Tinks ek dink vandag se pead besoek is baie onnodig ek kan mos sien sys nie meer geel nie en sy drink en slaap soos n droom.

Carli is in n vreeslike goeie bui vandag sy le en verkyk haar aan die wereld en trek die snaakste gesigte

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65373 by Tienka
Morgs, ons het by Mega Couch gekoop, het rondgekyk en hulle sn was vir my die mooiste, ek het nie geweet watter ene om te kies nie. Hulle is nie die goedkoopste nie, maar baie goeie kwaliteit. My honde en katte word glad nie op die banke toegelaat nie, hulle het my ou stel geerf :laugh:

C, ek sien dr weer volgende Woendsdag die 7de, my afspraak is 9:30.

Ek gaan nou groet, gaan vir my kids middagete maak en ek het nog nie eens gestort nie is nog in my pj's - tog te lekker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65372 by Paisley
by dr. pentz charlaine??? Ek het nie 'n enkelte bloedtoets gedoen nie. En R2000 vir die dokter? Vir wat??? Dr. pentz vra net R250 vir die inisiele scan - en dan nie weer daarna nie...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account