file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65305 by Strik*kie
AHOI Tienka, jong ons mis jou darem dik stukke ;)
Hoe gaan dit girl? By dis darem rusdag by jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65303 by Paisley
hey dames!! hi tienka - long time no see! Hoe gaan dit met almal?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65302 by sexy~hexy
Aloha Tienka :):) Bly om jou weer te sien en te hoor als gaan nog goed. Hoe gaan dit met die naarheid?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65301 by Driekie
YIPPEEEEEE Tienka - helloooooooo bly dit gan nog so voorie wind met jou!!!!!!!

Ja nee ons prat nou deesdae net bollie van oggend tot aand en party dae is dit regtig dood dood stil hier!!!
En ons praat 90% van die tyd oor kos kos en nog kos!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65300 by Tienka
Morgs, jy moet asb laat weet wat se die pead. En laat weet my asb wanneer haar volgende afspraak is dan drink ons gou koffie by Wiesenhof, ek mis jou te veel!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65297 by Tienka
Goeie more almal, klink of dit heel vrolik gaan hier.

Morgs, ek is so bly dit gaan goed met jou en Carli. Juan was ook NAN gedrink toe hy groter was en hy het geen probleem daarmee gehad nie.

Dis so lekker om julle te sien, vandag is 'n rusdag, was gans te bedrywig die afgelope week en 'n half. Boeta is nog lekker knus, so ek wag nog rustig vir hom. Ek slaap lekker laat in die oggende en my oc is terug so ek oef niks te doen nie - tog te lekker.

Ek het my en baba se tasse oorgepak, dis so ongelooflik warm in daai hospitaal dat ek koeler klere ingepak het. Dankie tog ek het daai dag vir Morgs gaan kuier anders het ek nie geweet nie.

C en Klippie ek hou vir julle styf duime vas hierdie maand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65295 by Driekie
Kry gewoonlik hardlywigheid soveel so dat ek naderhand met hoofpyn sit vir die hele week voor sy opdaag en dan so 2dae na sy opgedaag het is my maag weer omgekrap..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account