file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27970 by G Baby
Jinne tog ek was 2 ure weg en ek het 18 bladsye om in te haal...julle chat te lekker!!!
Lekker gelees aan als

Cornel,welkom hier,hoop jy kuier en chat lekker saam ons,ek is jammer oor jou miskrame,hoop jy kan ook binnekort BFP kry.

Dassie-sien dit was toe nie so erg nie ne-bly als is reg en dat julle plan het. EK hou duim vas dat jy sommer al reeds swanger is.

Aan al die weduwees-morgan ,charlaine ??? wie nog-julle moet veilig bly en hoop die tyd vlieg verby. Niks lekker sonder mens se dh by die huis nie.

Drieks-jy is goeie mens om soveel honde te versorg!!! Daai kleinste is cute.

Nelria-daai fotos van Lea se 1 ste soen is te oulik vir woorde!

Tienka-ek het my man oortuig om na no 3, te gan vir snip en snip. Nie dadelik nie,maar oor so 2 jaar as hy 40 is. Hy het ges? dis reg,ek het my deel gedoen,swanger,kraam,borsvoed,kids grootmaak...ek baie bly daaroor.

Ek het gou ons kar gaan haal vamiddag,en daarna gou winkels toe,het vir my niggie se tweeling persentjies gekoop. Mooiste warm pienk babygrows,lekker vessies,roompies,poeier en kousies.

Sorry vir die lang post!!!

Lekker aand en lekker slaap
:kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27969 by ChaNa
Nee jong ek en DH sukkel ook maar nou om swanger te raak. Ek is 21, word 22 op 12 julie. Ek het 'n dogtertjie van 2jaar en 1maand en is nou oktober 2 jaar getroud..

Ek het verskriklik gesukkel met cysts en bloeding wat sommer 2-3 keer 'n maand kom en toe gaan ek na die FS wat al die girls na toe was en hyt my liggaam vi die eerste keer die maand reg gekry vir swangerskap.

Hoe oud is jy ens?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27967 by Cornel
Hi,het vandag eers aangesluit.ongelukkig val ek onder die groepie wat nog sukkel om daai dierbare dingetjie tekry.... Maar soos hulle se "practice makes perfect". Is jy op die oomblik swanger?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27965 by ChaNa
Hi Cornel

Skuus ek het nou net geclick dat jy nuut is hier by ons. Ek is al 'n paar maande saam die dames maar o hel mens kani sonder hulle praatjies nie. Ek kan genuine nie wag om by die laptop uit te kom in die oggende nie.

So op watter dag is jy ens? Jammer as jy al gese het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27959 by Cornel
Aangename kennis Charlaine,ons is darem nog 'n paar hier wat online is,so jy kan maar net gesels en ons gesels terug.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27957 by ChaNa
Wie gaan saam met my online bly vanaand ek voel alleen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27955 by Cornel
2008 September en toe weer 2009 Maart.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account