file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28139 by G Baby
More girls,hoop julle het lekker geslaap.
Lyk dit raak uieindelik winter hier in ons warm valley-julle sal nie dink dis koud nie,maar dit was vaoggend toe ek opstaan 11 grade. Het vir my dogertjie wintersklere skool toe aangetrek. Sy lyk te fraai! Dit is vir my so lekker om haar mooi aan te trek en haar hare iets mooi meer te doen en op te dollie met linte en knippies en stuff.

As ek so skat dan dink ek het nog so 25-30 dae maks oor as boetie op 38.5 weke kom.
DIS MIN!!!!
Van gister af het ek soos in heeltyd sooibrand,kan piesang sooibrand veroorsaak?? AL wat ek anders geeet het??

Julle moet lekker daggie h?!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28136 by Cornel
Dankie vir die hulp julle ek gaan dit bietjie probeer......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28132 by marie r
Cornel ek sien van die ander dames hier het al vir jou gesê hoe om dit te doen. Hoop jy kom reg. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28131 by Kriek
Goeie more al julle oulike goed. Ek kom loer net gou in om hallo te se.
VB, klink na goeie nuus en daar is baie hoop, een van die dae !!!!
Ek voel sommer net misluk vandag, het glad nie lekker geslaap nie, en sit al weer met n monstertjie by die huis wat net sy gat aan jou afvee as jy vir hom iets se (the joys of having a child :laugh: )
Julle moet almal n heerlike dag he, moet nou my gou kry dat ek lus het vir werk :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28130 by Morgan
Cornel gan na jou profile toe dan update dan forum dan paste jy daai URL link daar

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28129 by Cornel
Toemaar hier in die congo is dit deesdae net so koud.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28128 by sexy~hexy
Cornel..om 'n ticker te kry:

Gaan na www.lilypie.com en create jou eie ticker. Dit gaan vir jou na jy een create het klomp kodes gee om te kies van, maar kies die een - UBBCode and BB Code (copy dit).

Kom terug na die website, gaan na jou profile - edit - update your profile - forum - your board signature en dan paste jy daardie kode en click op update :) Hoop jy kom reg so!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account