file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27995 by VB2010
Hi Charlaine, ek is nog hier maar alweer oppad, lekker aand!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27992 by ChaNa
hey eks terug moes net vir kylie bad,kos gee en ini bed sit.

Wie is nog almal hier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27991 by VB2010
(jammer ek is amper klaar met my essay LOL)

so alles lyk normaal en hy vermoed dis net hormone, maar wat ek vergeet het om te vra is die uitslae van die bloedtoetse, want ons het die skildklier, suiker en nog vier ander goed getoets, en ons vermoed die skildklier is onderaktief en DIT kan ook die oorsaak wees

So ek sal more weer bel en net seker maak van die bloedtoetse

Ek is ook manloos, hy is durban toe vir werk, maar behoort teen more aand terug te wees, ek was half pissed off want dis ons week vir BD!!

Sal more kom inloer deur die dag om op te vang

ta taaa :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27988 by VB2010
toe vra hy op watter dag het ek begin, en dis een dag vroeer gewees, hy herinner my toe dat ons mik vir 'n 28dag siklus, hy sê volgens die sonar wat hy gedoen het laas maand en die metings wat hy gevat het stem hy nie saam met die verslag nie want op die sonar is alles normaal, daar is ook geen sist's nie, pubiese simfise vertoon normaal(weetie wat dit is nie), geen sagteweefsel massas of enige verkalkings sigbaar in die pelvis nie, hy sê toe ons moet ons huiswerk doen die week, en AS ek AF kry volgende maand moet ek hom bel vir nog 'n voorskrif Fertomed (100mg), ons gaan nou probeer vir drie maande op Fertomed en as dit nie werk nie wil hy my man se sperms toets, hy vra toe ook weer hoe oud sy kind is, en sê toe na als dat hy nie kan sien hoekom ek nie kan swanger raak nie en dis heel moontlik net die hormone wat nie reg is nie.... continue

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27987 by VB2010
Anje bly jou eksamen het goed gegaan! yay!

Paisley kan nie wag om al jou HPT's te sien nie LOL

Update:
Dankie Morgan vir die inligting day Dr maandae nie daar is nie, ek het begin worry omdat ek hom nie kry nie lol

Het vanoggend gebel en met Petro gepraat, en genoem van die bloedtoetse en die HSG, het vir haar gesê die bloedtoetse is direk na hulle toe maar ek sit met die plate en verslag van die HSG...wat nou, maak ek 'n afspraak om hom te sien of bring ek dit vir hulle en hy sal my bel?

Sy sê toe ek moet sommer net die verslag deur faks en sy sal dit vir dok gee, heeldag niks gehoor nie, toe stres ek van voor af, hy het so 17:30 gebel en gevra op watter dag ek nou is en of ek my Fertomed laas week gedrink het, volgens hom sê die verslag ek het een buis en 'n halwe baarmoeder, hy reken hy stem nie saam nie.....continue

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27986 by VB2010
Naand julle

Ek het uiteindelik opgevang vanaf bl 192-215 SJOE! Gaan probeer om alles te onthou

Cornel baie welkom, jy gaan nog lekker kuier hier en lekker lag, sterkte met die ttc (trying to conceive) padjie

Nelria die foto's is PRAGTIG!

GB jou kiddies is PRAGTIG! Love die blonde hare!

Strikkie wanneer is jou afspraak???

Dassie so bly jou afspraak het goed gegaan, jy gaan sommer nou meer gerelax voel

Ansa bly jy het 'n afrpaak gekry, Petro is so nce en behulpsaam, dis R440 vir die eerste een en R370 daarna, onthou jou ID boek en mediese kaart vir jou lêr

Nessie hou moed, my man is nie die tipe wat daarvan hou om oor die ttc dinge te praat nie, en snaaks genoeg na hy saam my laas maand by die gynie was het hy nou meer begin praat en oopmaak oor die hele proses

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27973 by ChaNa
G - Jou jongste enetjie is 3maande ouer as my dogtertjie. Het jy al beginne met potty training of wanneer gan jy met hom begin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account