file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27780 by Cornel
Baie dankie,voel al klaar meer op my gemak....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27779 by sexy~hexy
Tatta almal, ek gaan eers groet. Lekker middag verder en lekker aandjie ook. Cornel, ons sien jou more weer hier ne :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27778 by Tienka
Toema Kriekie, ek weet wat jy bedoel en jy is reg, as dit met my kon gebeur op 36jarige ouderdom, dan IS dit moontlik. Julle moenie opgee nie, nooit nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27776 by Goggatjies
Cornel, ons is 'n lekker groepie hier, en almal is baie ondersteunend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27773 by Driekie
Genade Kriek!!!! RESPECT!!!!!!!!!Sjoe dit moes vir jou bitter swaar gewees het om als op jou skouertjies te dra!!Gelukkig het jy daardeur gekom so ek glo definislis hierdie paadjie wat jy nou loop is ok met n rede hier - ek glo daai sussie baba of boetie baba sal nog vir jou n reality word!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27772 by Cornel
Hulle is,maar nou dat ek daarvoor leer,nou sien ek eers hoeveel werk daarin is.

Dis hoekom ek nou so graag wil swanger raak,sodat baba klaar daar is vir die dag as ons begin met die boerdery!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27770 by Goggatjies
Cornel baie welkom hier, ek is seker jy gaan gou tuis voel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account