file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27768 by Kriek
Strikkie en Driekie, laat julle my nou sommer tjank hoor !!!!! Ek love julle almal ook plenty :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27765 by Tienka
Ek hoor jy Kriek, maar dit maak nog bleddie seer!! Dit moet vir jou partykeer baie moeilik wees om in ons boepies vas te kyk, MAAR jy is sterk genoeg en ek glo jy sal binnekort 'n bfp kry!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27764 by Strik*kie
Voel jy iets Kriek>......... .? Dis ekke .........vet druk vir jo.

Hexy ek try en try maar die posts is vandag superstadig. Is dit by julle almal ook stadig of net by my want ek tik en dan kom my woorde so halfgetik uit :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27763 by Kriek
Jy is reg Paisley, Tienka is inspiring vir almal, die met probleme en die wat dink hulle is te oud, nie dat ek se jy is oud nie Tienka, maar jy weet wat ek bedoel ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27762 by Driekie
Ek ook - Kriek jys nie sommer net gewone Kriek nie hoor - jy is special!!!En ons love jou vir dit!!!!

Jis dis lekker bederf - wens ek kan so bederf word!!!!Ag hene - varkies is te cute as hulle so klein is!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27761 by Tienka
Paisley, ek stem, hierdie is my wonderwerkie nie glipsie nie :laugh: En sommer so spontaan en uit die bloute uit!!

Ek sal gaan vir die snip-snip na hierdie outjie, 3tjies is vir my genoeg en my ander kids is al groot. 17 en 5, so dis nou klaar :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27758 by Kriek
Ek is ok Tienka, jy weet toe ek nou gisteraand daaraan dink, dan wys dit jou maar net die Here weet beter, as daai swangerskap gehou het dan sou die babatjie omtrent hier by Julie 2009 gebore gewees het, Junie 2009 toe verloor ek my werk, my 2de MC het gebeur die dag toe ek my werk verloor het. So weet jy daar is maar n doel agter alles :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account