file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27743 by sexy~hexy
Oi, kan voel AF is naby...as mens eers daardie dowwe pyne begin voel...maar YAY dan kan ek gynie bel en begin my PVA :):)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27740 by Strik*kie
Cornel jammer oor jou miskrame jong.Maar ons is almal hier vir mekaar se ondersteuning.

Ai Kriek kan glo jou hart was sommer seer en jy is nie sommer net Kriek nie. mwah
O en ek try by daienk blokkies kom hoor lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27738 by sexy~hexy
Sorry Kriek, wou ook maar net sien die paadjie wat jy al gestap het :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27735 by Tienka
Paisley, ek het PCOS en ovuleer soos in GLAD nie, so het 5jr terug ook die clomid ding gedoen, het nie gewerk nie en eventually na 2jr swanger geraak met homeopatiese druppels.

En verlede jaar raak ek toe sommer uit die bloute swanger met hierdie boeta :laugh: Ek was te gerus en het opgeslip met my depo spuite want ek is mos nie veronderstel om natuurlik te kan swanger raak nie :laugh: Daarom se ek altyd vir die wat nou sukkel, moenie moed opgee nie, wonderwerke gebeur nog!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27736 by Cornel
Glo my dis nou al lankal nie meer lekker nie..... Ek leer maar heeldag ~ ons gaan volgende jaar volstoom met varkies boer en dis my afdeling.

En dan is ek natuurlik baie lief om te Facebook en sommer alles te doen op die net wat interessant lyk.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27733 by Cornel
Hy is 'n Auto elektrisien hier op 'n Koper en Kobalt myn. Kom ek se so,op die oomblik is dit veiliger hier as in die SA......Maar gelukkig met Liewe Jesus se hand oor ons,sal ons almal veilig wees net waar ons is.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27731 by Tienka
Goeiste dis nou lekker bederf!! Wat maak jy heeldag met jouself? Raak jy nie verveeld nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account