file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27701 by sexy~hexy
Sterkte Hlise, lyk my ons gaan BFPS kry van mense wat ons dit die minste van verwag :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27698 by Cornel
Baie dankie vir die inligting,hoop om hulle sommer gou op te spoor.

Baie geluk met die nuwe baba(s)......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27697 by Tienka
Ek moet dit seker nou al gewoond wees, maar as hierdie babatjie begin hik dan wil ek net giggel, dis die weirdste gevoel op aarde :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27693 by Tienka
Hlise en Cornel, ek hou vir julle styf duime vas!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27689 by Paisley
Tatta Hlise!!!!!! Toets more toets toets!!!!! Sorry, maar jy gaan nie uithouvermoë by my kry nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27682 by Hlise
Welkom Cornel! Ek is nou nie so aktief soos die res nie maar loer elke nou en dan in. Jy gaan almal hier so geniet! Hopelik het jy sommer gou jou BFP!

Ek gaan nou huis toe. AF nogsteeds nie hier nie. Dit kan nie wees nie. Ek is so deurmekaar. As niks nog more gebeur nie sal ek maar toetsie doen. Miskien het ek tog vroeer geovuleer...miskien is my siklusse deurmekaar. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27680 by Tienka
Nou vra jy hierdie poedingbrein 'n moeilike vraag, ek is seker die girls sal kom incheck. Ek weet vir 'n feit Paisley hulle het lank gewag vir hulle wonderwerkie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account