file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27715 by Strik*kie
LOL Paisley, jy kan bly wees Skapie is nie meer so baie hier nie, dis die ste een wat ons gekeer het om elke maand te pieps.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27714 by Tienka

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27711 by Kriek
Hlise, hou baie styf duim vas vir nog n BFP !!!!! Hier is hopeloos te min. Dalk bring al die nuwe girls vir ons so bietjie geluk saam.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27706 by Tienka
Cornel, dis gewoonlik hierdie tyd van die middag maar stil hier, dit sal weer more oggend buzz dat jy sukkel om by te hou :laugh:

Ek wou nog se, jammer oor jou miskrame, gelukkig het ek dit vrygespring. ek is tans swanger met nr 3, hy was 'n verassing aangesien ons 2jr gesukkel het om swanger te raak met my seun wat nou 5 is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27705 by Kriek
Ag julle, gisteraand toe gaan kyk ek bietjie op my FB foto's en daar was toe op een van my foto's n comment van iemand die 10de November 2008 - "dis n baie mooi foto, en ek hoor die goeie nuus dat daar nog enetjie oppad is" My hart was sommer weer seer gewees, ek het sommer die comment delete.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27703 by Cornel
Baie dankie!:-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27702 by Nessie
Cornel, ek en my man probeer al vir amper 2 jaar. Het ook nie MC gehad nie, dank die Here daarvoor!

Hlise, hier kom 'n BFP!!! Laat weet ons ne! Ta-ta!

Darem nog net so uur en 7minute dan kan ek ook gaan.... :dry:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account