file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #26909 by Dassie
Okay julle, ek is amper oppad.

Sal julle later 'n update kom gee.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26903 by Ansa_S
Dankie julle vir al die verwysings.

My huisdokter het ook al 'n ruk terug iets gese van dr Trouw.

Is dr Roodt net 'n ginekoloog of is hy 'n fertiliteitspesialis ook?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26901 by Tienka
Hallooo Ella, ag lekker man geniet die trippie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26898 by Morgan
hello bella, travel jy alweer? wat gan jy daar maak klink lekker!

Hexy en dan is my man nie eers meer n spring chicken nie maar lyk my sy swemmers is potent!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26887 by ella~bella
Hallo al julle pragtige mense!!!

Ek gaan nie eers probeer om op te vang nie, want dit gaan onmoontlik wees.

Wats als nuus? Wie gaan FS toe?

Ek is alweer oppad Kaap toe...

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26886 by Morgan
G ek gan volgende woensdag weer dr toe en van daar af elke week.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26884 by Tienka
Morgs, gooi net 'n thow oor jou suede bank vir 'n biekie beskerming. Die kunsleer werk nie lekker saam met diere nie, die katte se naels verrinneweer dit ongelooflik vinnig.

Ek kan ook doen met 'n nuwe stel, maar gooi throws oor myne want my honde verniel die banke andersins en hierdie baba moet eers biekie groter word voor ek weer nuwes koop.

Anje, ek hou vir jou styf duime vas vir die eksamen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account