file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26848 by Laliek
O ja Dassie jy gaan vir Dr Pentz sien vandag ne?

Baie baie sterkte girl!!! Dis nie so bad nie (ek het ook my alie af gestres voor die afspraak!) maar hulle laat met eintlik gerus voel as jy daar uitstap - alles sal reg wees :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26842 by Laliek
Dassie ek hoop so, hoop rerig so!

Genade Morgan - geen wonder jy't op eerste maand van fertomid gevat nie :woohoo: Dis 'n great telling daai!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26840 by Tienka
Dassie, haal asem girl, dis nou-nou verby!!

Laliek, dis goeie nuus!! ek hou vir julle duime vas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26839 by Morgan
hello lalie, sterkte vir donderdag en hoop dit bring net goeie nuus.

julle ek begin dink my man is n alien.... as ek so na almal se SA kyk. My man was mos ook getoets en sy morfologie was 86% en iets soos 150mil per ml

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26836 by Dassie
Dis goeie nuus Laliek. Ons gaan almal Junie met BFP's sit.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26835 by Dassie
Anje sterkte met jou eksamen. Moet jy nie dalk dok bel oor die lang siklus?

Morgan hoop jy voel ook gou beter.

Geluk met die nuwe kar Charlaine.

En nou slaat ek ook blank, die senuwees neem oor. hehe

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26832 by Tienka
Morgs, het jy al op bid or buy gekyk? Jy hoefie nuwe banke te koop net omdat ek kom kuier nie :laugh: Ek is heel gemaklik op die vloer ook :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account