file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26829 by Laliek
More more almal!

Jammer ek loer ook nou eers weer hier in na lang abscence - het die naweek die niceste venue gekry vir my vriendin se baby shower - ag ek raak skoon broeis....

O ek het gister DH se SA uitslag gekry:

Motility is goed, kwantiteit is goed,40mil per ml maar hulle lewe net omtrent 48hr en morfologie is 8% - dok se ons sal natuurlik kan kiddies maak met daai count so nou hoop ek net dat hulle Donderdag na lap vir my se dis net anovulasie en ons kan met induced clomid cycles begin!!!! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26825 by Morgan
haha ek het weer nie sulke goeie goed gehoor van Dr Reydners nie... maar ja dis maar net wat ek hoor, almal het maar hulle eie experiance met n dr

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26824 by Tienka
Ja kyk Nel ek stem, 'n skoon huis is a luxury as jy kids het. Selfs met 'n voltydse bediende is my huis nooit skoon nie :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26820 by Morgan
Ja strikkie die world cup is vir my een groot pyn in die gat!! maar ek kla nie einde van die maand as al daai overtime betaal word nie!

Weet julle waar mens ordentlike maar nie te duur bankstelle kan koop? Maar nuwes.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26819 by Strik*kie
:( Sien julle is al almal pienk, ek het so baie gemis dt ek nou skoon agter is met die posts. Goeie hel Morgan ek het meer as 800 post nodig om jou in te haal :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26817 by Tienka
Ansa, ek het ook nog net goeie dinge van Dr Reyners/Reynders gehoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26815 by Nelria
g en morgs ek het ook beluit om die belly shoot te skip :( ek het so nice 1 met lea gehad en ek het nie nuwe ideas nie plus ek is vetter as met hare dat ek maar besluit het om nie wee te gaan

ek sal newborn definately doen want lea se newborn set het weggeraak grrrrrrrr so dan het hulle darem 2 uniek stelle pics :)

strikkie - nee jong pta is nog 25-30'c so we are cooking in direct sun maar in huis kan jy al trui dra

re - skoonhuis is net luxury met newborn so never stress morgs

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account