file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26860 by Lia
Ok, ek het gou ‘n paar minute om weer in loer voor ek moet ry. Ek skryf eers 11h30, maar moet skougronde toe ry, so eerder te vroeg as te laat. As ek vroeg is, kan ek nog ‘n bietjie leer. Bang vir verkeer en ongelukke ens. Weet nie hoekom is ek so op my senuwees nie, dis nie asof ek die 1ste keer eksamen skryf nie.

Nee, 44 is maar normaal, ek het maar sulke ongereelde siklusse, langste nog was 49 dae en kortste 28 dae, maar dis gewoonlik so tussen 30-38 dae. Ek is nie te bekommerd nie, wag maar rustig, het net nie gedink dis al weer so lank ene nie. Seker maar bietjie eksamen stres.

Ansa, glo my, die meeste drs in PTA is oorvol, veral as jy ‘n nuwe pasient is. Bly maar by Dr. Roodt, hy klink of sy ding kan doen.

Ag nee Morgan , het nou regtig uitgesien na jou preggy shoot, hoekom gaan jy nie meer nie?

Lalie dis goeie nuus.

Ok, ek ry nou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26859 by Nelria
ja morgs ek stem nuwe banke? girl wil jy nie eers he jou madam moet klaar puke en spoeg en alles op oues voor jy bele in nuwes nie

seriously en ek se dit nie om iemand af te sit nie maar wow mens se huis loop deur met so baba hulle puke BAIE, dan kom die eet stage en dis freakin kos en smudges orals dan modder so ek se covers op nuwe goed, teels op vloere en dan as hulle ouer word koop nuut en fancy :)

ansa re ander gynae jy soek spesialis so stick maar by name wat gereeld gebruik word soos pentz en roodt almal is goed maar nie noodwendig spesialiste nie :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26858 by Laliek
Dassie laat weet hoe het afspraak gegaan sodra jy terug is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26856 by Goggatjies
Dit gaan maar dol, maar baas hou die cap dop, so ek probeer nie te veel chat nie

Laliek - sterkte vir Donderdag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26853 by Morgan
hello ankia... jy is die laaste 2 weke vreeslik stil, is jy so besig by die werk?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26850 by Goggatjies
Goeie more

Dassie - baie sterkte met jou afspraak vandag

Anje - hoop dit gaan goed met jou eksamen

Nel & Morgan - Hoop julle voel gou beter

Nel - jou pensie is baie mooi klein

G - jou kids is pragtig, en jy dra ook baie mooi vir 'n derde kind

Aan al die ander dames - julle is gegroet

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26849 by Morgan
haha lol tienka, ek het darm banke waarop jy kan sit hoor.

Ons wou al lankal die bank stel wat ons nou het lapa toe skuif. Toe koop ons net n lekker bank vir my en DH om op te sit, maar dis suede en dit gan nie werk met n baba nie! Ek soek van daai plastiek leer wat mens net kan afvee.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account