file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26011 by Morgan
ooo ek dog jy wil hom verf. Ek het mos amper so rakkie in my kamer.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26007 by Nessie
Dankie Morgan, dit is pratig ja,maar ek soek basies iets wat mens uit hout uit kan bou en teen die muur opsit, mamma gebruik hom dan die eerste ruk vir pak plek en dan wanneer die dogtertjie groter is dan kan sy hom gebruik as haar pophuis.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25995 by KarinM
Okay, dankie julle. My gynae het gese hy sal my daarop sit as ek so kies... doen maar net bietjie navorsing daaroor vir eers. Dink nog oor alles, maar na my chat met hubby die naweek dink ek dat ek maar net moet eers chill en kyk wat gebeur die volgende twee maande of so. Die dat my siklus skielik korter geword het gaan ek maar eers kyk of dit volhou. Ek ovuleer dalk ook nou vroeer en moet net rustig bly.
7 maande is lank... maar darm ook nie so lank nie... nie in mediese terms nie in any case.

;) Hou nog vol met die gym ook... hehe, dit hou my darm gemotiveerd ook in daai opsig. Nog boggerol verloor! ... maar gaan nie opgee nie.

Great nuus Nelria!! Sjoe... min dae jong... Geniet die laaste rukkie ekstra baie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25993 by Lia
Whooohooo Nelria, so bly hy het bietjie opgevang en dat alles goed gaan. Dis uitstekende nuus !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25992 by Morgan

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25988 by Morgan
Nessie ek het nogal n mooi pic op my PC van n kasteel sal hom nou kom paste... en hy het nie te veel detail nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25983 by Morgan
Nelria laas het carli gemeet 34weke en 4dae en toe weeg sy 2.2kg so ek dink boeta het nou mooi opgevang!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account