file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26107 by Paisley
ai ou dassie en ansa! ek is so bly julle het 'n lekker support group! Werk inofolic nie ook vir PCOS nie?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26103 by Paisley
yup, ons wil beslis die geslag vooraf weet karin - ek is nie mal oor wit, geel en groen nie!!!!

So girls - bets are open... daar is baie veranderlikes - hoeveel bambinos, en die geslag van elk!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26101 by Dassie
Ansa - 'n Low gi diet en oefening help met PCOS. Onthou Clomid/Fertomid help met jou Progesteroon vlak ook. Indien PCOS die rede vir jou miskrame was, is daar definitief medikasie wat jy kan gebruik. Ek dink Morgan het Glucophage ook genoem. Maar ek dink Dok sal eers toetse doen en vasstel of jy wel dit het. Sal sien wat sê die FS more oor my PCOS. Hugs, jy is nie alleen nie! En ek glo met my hele hart God sal jou seën met 'n babatjie.

Nelria - Bly baba het gedraai en gewig opgetel, goeie nuus.

Nessie - Toemaar girl, ek voel ook die AF tekens, maar gelukkig is my afspraak more. Ek hou nogsteeds vir jou duimvas.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #26096 by KarinM
Sjoe Nessie... dis pragtig! Jy sien kans vir baie ... Maar dis die moeite werd as dit klaar is en dis so mooi!

Jinne Paisley, jou lucky girl! Dis sommer great, sou nice gewees het as jul teen daai tyd julle wonderwerkie se geslag kon weet, dan kon julle sommer die kleure en alles begin het!
... WIL julle die geslag voor die tyd weet??

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26094 by Kriek
Nelria, dit is great nuus dat boeta soveel gewig opgetel het. As ek vat my seuntjie was 2.5kg met geboorte (37 weke gewees) Jy het niks meer om oor te worry nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26088 by sexy~hexy

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26076 by Nessie
En so iets van binne, met bietjie meer "kamers"

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account