file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25888 by Paisley
dankie nessie!!!!!!!!!! Sjoe, maar ek het jou gemis. Baie dankie.

Julle, as ons met my mannetjie se 5% morfologie vir ons 'n ou klein klits gemaak gekry het kan God enige iets doen. Byt net vas Nessie. Byt net vas.

Tienka, ek het jou invite op FB!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25879 by Nessie
PAISLEY!!! LOL, dankie tog hoor, het nou amper begin dink jyt my vergeet! ;)
Gaan af vandag dankie maar hou uit en aan.
GELUK met BABA!!! Ek is so bly vir jou jong!!!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25878 by Tienka
Ek kan ook nie wag vir Nelria se update nie, wat vat sy tog nou so lank?? :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25874 by Nessie
Morgan, Ag moeder!! Kan nie wag nie!
Ek hou duime vas hoor, ek glo ook hy sal ons kan help.
Voel net geweldig af vandag, verlang vreeslik na my familie so alles voel asof dit op my pak, was die hele naweek in trane, maar wil nie huil as ek met my ma praat nie want dat worry sy nou weer haarself op.

Die ou lewe!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25870 by Paisley
NESSIE!!!!!!!!!!! Hey girl! Hoe gaan dit? Sjoe - daar gaan nou 'n wêreld vir my oop!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25866 by Morgan
Ansa PCOS loop saam hoe suiker vlakke en dis wat maak dat mens so gewig optel (maar lyk nie of jy n probleem het daarmee nie) As dit wel die geval is kan die dr jou dalk op glucophage sit. Dit stabiliseer jou suiker vlakke en dis iets soos R20 n maand.

Verder is dit maar fertomid/clomid en goeie monitoring van progesteroon

ek brand om te hoor hoe dit met nelria se babatjie gaan!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25857 by Morgan
nessie sal beslis n foto post die eerste keer wat sy hom aan het.

Jy moet asb nie nou moed verloor nie, ek dink jy is nou by die regte dr, wag maar geduldig vir die afspraak want ek dink hy gan jou sommer vinnig preggies he!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account