file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25982 by Tienka
Dis fantastiese nuus Nelria, whoo-hoo. daai boeta het ons laat worry. Ek is so bly alles is reg, nou moet hy net biekie vet word en dan kan hy maar kom!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25981 by Nessie
Nelria, dit klink baie goed, ek is baie bly vir jou!

Karin, wees asb net veilig en hou jou deure gesluit!

Kan julle my dalk help, ek is opsoek na 'n mooi prentjie van 'n pop huis of selfs 'n mooi kasteel prentjie vir 'n dogtertjie se kamer, ek is besig om 'n ontwerp te design vir 'n vriendin se dogtertjie kamer en kry niks mooi nie, ek soek nie baie detail nie want dit gaan immers wit wees met net 'n bietjie pastel kleure?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25976 by Morgan
Karin fertomid moet mens n voorskrif he en gynies gee dit ook nie maklik nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25974 by Mommy2Monster
JIPEEE nelria!!! eks so bly boeta kind doen so mooi!....dink ek gaan jou dieet ook volg....kalsium en lotsa take aways...sushi take aways hehehe sodat die mannetjie van my gewing optel!

paisley ek gebruik net Bennets aquaous cream gemeng met bio oil (1 x Bennets pot gemeng met 1/2 b/oil sodra jy bietjie van bennets gebruik het). partykeer gebruik ek net die bennets net so. en touch wood ek het geen rekmerke sover gekry nie - maar ook ek dra baie baie klein die keer, ek dink selfs kleiner as die vorige keer. het dieselfde met my vorige swangerskap gebruik en ek het 'n paar rekmerke op my 'luv handles' gekry. maar mens kan dit nie eers meer so erg sien nie.

karin jy kan fertomid nie sonder 'n voorskrif kry nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25963 by Morgan
Nelria dis goeie nuus... sjoe boetie het omtrent nou vinnig opgetel!!! en hy wou nog bietjie met sy kop bo le dis hoekom hy so bietjie langer gevat het!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25958 by Nelria
Paisley - ek is cheap skyt en soek altyd deals etc so ek het et altwee preggy bottle bio-oil gekoop dan baba se aques cream (24hr moisturise een) daai potjies kry gewoonlik die butter cream een dan meng ek so laag bio-oil in die room en smeer dan die konkoksie oor hele lyf en 2x per dag oor pens

nie 1 rekmerk nerens sover :)

gaan gou wasgoed etc - nou terug my gynae was aan baba vang toe ek daar kom so het lank gewag en toe mcdonalds gekry om te celebrate - my roomys wag ook in yskas :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25952 by KarinM
Hi Paisley... jou best bet sal wees om Bio-oil of soortgelyk te gebruik.
Die tissue oil werk wondere vir mens se vel!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account