file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64788 by Strik*kie
Tata Kriek en nogmaal sterkte daar mt die onderhoud. FXFXFXFXFX wuv u stags!!!!! xxxxx

Driekie, klink vir my almal gaan vroeg huistoe sjoe ek werk nog tot 5h00.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64787 by Driekie
Ag wat laat ek ok groet - my tafel weer toe met papiere!!!!!!!

Tata Baai - chat more weer!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64781 by Strik*kie
Bye Hexy en Cornel.

Ja Kriek, jong my hartjie is mos maar klein met sulke goed. En dit was so cute, hulle juffrou sit die noot in en hulle sing verder. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64779 by Driekie
En nou groet almal op n streep!!!!!!!Baai julle!!!!!

Aag ma Strik - klink te oulik!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64778 by Kriek
Dankie Cornel.
Julle, ek gaan ook groet, sal weer chat een of ander tyd.
Love you lots

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64775 by Driekie
Tata Klippie en Ankia - lekker aandjie!!!

Tata Kriek - jy moet moet laat weet!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64774 by Cornel
Kriek sterkte vir more! Al my gebede is by jou! FXFXFXFXFXFXFX dat als 'n reuse sukses sal wees!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account