file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64748 by Goggatjies
Jip klippie - Cornel en Hexy is presies op dieselfde dag - weird

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64746 by Cornel
Een ding van lekker/sleg is as jy hier bly waar ek bly is dat jy nie die goed KAN KRY NIE!!!!!!!!!!!!!!!

So eks nou lus vir die 1 ding en dan kan ek hom nie kry nie dan raak ek weer lus vir iets anders dan kan ek dit ook nie kry nie!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64745 by sexy~hexy
:D Klippie, ons laaste AF het op dieselfde dag begin en ons altwee het 30dae siklusse gehad dis hoekom ons ewe ver swanger is ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64744 by Driekie
Sjoe - eks nou bloed bloed rooi julle!!!!!! Dis lekker viennas though - cheeze& chicken so dis nie sommer enige viennas nie!!!! :laugh: :blush:

Jong ek dink weer so hier by dag 15 16 want daai 2 dae het ek woes woes seer gehad en toe's dit weg tot gister toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64743 by Kriek
Julle, ek is nou nie more by die werk nie, maar sal julle op hoogte hou van hoe die onderhoud was hoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64742 by klippie
Cornel & Hexy, julle is ewe vêr swanger volgens julle tickers!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64740 by sexy~hexy
Dis nou juis waar ek uniek is - ek raak lus vir baaaaaaie dinge maar eet nie een van hulle nie :D So een craving vervang 'n ander en dan kom ek nie by een van hulle uit nie ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account