file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65012 by sexy~hexy
More Ankia!!

Het jy al begin pak? :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65009 by Goggatjies
goeie more - hexy en marie, hoop dit gaan goed
Jammer om te hoor jy voel nie te lekker nie marie
Hexy ek is bly jy het darem genoeg kos ingepak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64986 by marie r
Môre aan al die lieflike dames vanoggend.

Jammer ek's so mia, maar ek's vrot van die verkoue. En jip, daar's mos nie veel wat 'n mens kan drink vir die verkoue as jy swanger is nie. Het seker maar die verkoue by Eduan gekry en toe gister aand toe manlief by die huis kom toe is hy ook sommer siek. So ons almal het snotneuse en die vreeslike hoes.

Hoe gaan dit met almal? Jammer maar ek gaan nie opvang nie. Julle chat te veel om op te vang.

Lekker dag vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64984 by sexy~hexy
Hi Marie :) Hoe gaan dit met jou en wat is nuus?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64968 by sexy~hexy
More almal!!!

Sien ek het nie veel om op te vang nie :D

Hoop julle almal het 'n leka aandjie gehad. Ek het vandag tamaties en joghurt en hotdogs ingepak, gaan nie weer honger ly nie :D

Leka daggie vir almal!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64848 by VB2010
nou dat ek opgevang het is almal weg

Kriek ek weet dis te laat maar sterkte vir more!!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64792 by Strik*kie
Tata Drieks, lekker aand, gaan ook bietjie my tafel opruim lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account