file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65131 by ChaNa
Hi Strikkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65121 by Strik*kie
:lol: Hexy so die poepbone kom nog ha ha
Het gisteraand toe my bonesop gemaak (1e poging) en dh het sy vingers afgeeet. lol. En nie nie een van ons in winderig nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65104 by Strik*kie
VB daai MIL klink so bekend ;) :lol:

Ankies dis nog net 2 slapies WOW julle gaan dit so geniet!!!!!

Hey Klipster hoe voel jy?
Hi Charlaine

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65102 by ChaNa
Hey Klippie

Ek is op dag 5 vandag en het gister op dag 4 met my meds begin. Ek het ook fertomid, Menopur en Ovidrel gekry. Het gister vir my eerste menopur inspuiting gegaan by suster nicky by unitas. Sy handle al my goed nou asook die skedule, sys baie nice. Ek moet op dag 4,6 en 8 gaan vir die menopur spuit en dan sondag op dag 9 vir my 1ste sonar en dan gaan sy volgende week se skedule vir my sondag gee.

Ek het gister bietjie naar en duiselig gevoel dink dit was die meds. Maar vandag voel ek wee oraait.

Hoe voel jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #65097 by Goggatjies
ek het twee keer gepost, jammer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65096 by Goggatjies
Klippie - W is nie allergies nie, maar hy is lief vir viennas, noodles, eiers en kaas, en hy love yoghurt. Sal ek alles daar kry in 'n winkel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65094 by ChaNa
Dis so nice ek en klippie is op presies dieselfde tye so as ons altwee bfps kry is ons saam saam swanger...
Ons gaan mekaar seker een of ander tyd raak loop by die suster waar ons so baie moet inspuit of bloed trek..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account