file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24483 by Paisley
ek hoop so marie!!! ek hoop so! Klomp bfp's wat kom.

Ansa - my ma'le gaan ons vra of ons kan geld leen - want ons het derduisende rande vir hulle moeders en vadersdagpersente betaal, en nou moet hulle persente nog in di evolgende 8 maande cots, en prams ens kry...

Vir dh se ma gaan ons 'n babygrow toedraai met 'n briefie. Sy is baie meer sentimenteel!

Ek moet hol
Naweek tyd!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24482 by Dassie
Oo die ouma's gaan so bly wees! Geniet dit Paisley.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24479 by marie r
Paisley, baie geluk vriendin. Is so opgewonde vir julle part. Hopenlik het jy nou die BFP droogte gebreek wat op hierdie geselsgroepie was.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24477 by Ansa_S
Oe daai ouma's gaan uit hul vel wees, en ek wed jou hul gaan uitbars in trane!!!!!!!!!!!!!!!!!

Wens ek was 'n vlieg teen die muur!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24474 by Morgan
paisley gan jy hule net se, of soos n dummy toedraai of iets?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24471 by sexy~hexy
Weet julle, my Jayden vrek oor Owl City se Fireflies (speel nou op die radio). Het julle al die musiekvideo gesien? Seker hoekom hy daarvan hou LOL En deesdae wil ek my breek vir hom as hy eers sy dansmoves begin uithaal. As hier 'n dansskool was het ek hom ingeskryf hehehe

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24468 by Paisley
hey dassie!!! Sorry girls - ek moes net gou weer hol.

kon net vinnig saam met driekie kuier. Het goodies saam haar gestuur! ;)

Die dieet - is nie regtig soos 'n dieet nie, 'n healty way of living. Dit is nogal naby aan vegan - en baie rou groente, vruge, neute en sade. Gaan daaroor om die suurbalans in jou liggaam reg te kry! En te suur bloed kan probleme veroorsaak in die baba maak veld!

Ons gaan nou 13h00 ry om die oumas te gaan vertel... Hulle gaan so verheug wees!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account