Nou kan ek weer lekker gesels, die mensies is weg, hoop net nie die fone raak nou besig nie.
Ansa, ek het opgehou om my pil te drink toe ek en DH net getroud is sonder om vir hom te se, die ergste van alles is dat hy dit uitgevind het toe hy my post op PF gelees het. Hy was vreeslik ongelukkig, nie oor dat ek die pil gelos het nie maar omdat ek hom nie gese het dat ek dit gaan doen nie. Maar nou ja, so het ek nog nie weer op die pil gegaan nie. Gelukkig het dit hom nie lank geneem om daaroor te kom nie. En ja, ek het sleg gevoel.
Dassie, ons 2 kan saam die daggies aftel! Jippee!
Tienka, ek wens vreeslik graag vir ‘n 2ling, DH se ek gaan soos ‘n stoetkoei lyk! LOL!
Hy sal my maar moet help om te loop, hy is ook in van ‘n 2ling, hulle se dit skip gewoonlik 3 geslate maar wonderwerke gebeur ook.
Ek ken reeds ‘n 2ling en die man se vrou het vreeslik gebid en daar sit hulle vandag met 2ling dogters.
Sexy, dalk raak die res van ons nog almal preggers met 2linge!
Anje, ek hoop ook vir my en Dassie nou, indien wel ek nie BFP kry nie, kan ek nie wag tot Junie tot ek en DH na ons nuwe fertility specialist gaan sien nie!
Paisly – Hallo! Julle moet dit geniet, neem sommer 'n foto van hul reaksie!