file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24613 by klippie
Oeg julle moenie praat van google nie. Ek het my naam gat gemaak by die FS nou die dag. Hy sien die CD13 follikel en raak liries en sê vir my: "jy weet natuurlik wat dit beteken....huiswerk, weet jy wat is huiswerk?" Ek sê toe vir hom "o, moet ek dit gaan google?". Kaboem is my naam gat!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24607 by VB2010
jammer ek tik in drips en drabs

Anje bly jou toetse lyk goed, ek dink Dr Pentz sal julle sommer tjop tjop help!

GBaby LOL ek neem aan jy is 'n Bull suporter...

Ek gaan groet, lekker naweek julle, gaan bietjie skuins lê en netnou gou die uitslae gaan kry, sal oor die naweek kom tik wat daar staan

xx dankie vir al jul support!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24606 by Nessie
VB, was jy onder verdowing of is dit net so gedoen? Klink amper soos 'n Hysteroscopy?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24604 by klippie
Hi daar slaaiblaar! He he. ek het nou al weer so baie gemis!

Hoor hier. Vandag is CD15. Het vanoggend geBD en 'n uur gelê met kussing onder die gat, soos FS beveel het. As dit hierdie maand nie werk nie, kan ek begin met IUI. MAAR - ek gaan net 100% moet seker maak watter dae ek fisies moet ingegaan vir inspuitings of scans, want ek is middel Junie weg vir 'n paar dae, so as dit oor daai tyd val, sal ek eers IUI met my siklus wat einde Junie begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24601 by VB2010
Marie ek sê vir die dok ook mens se mind en google is evil! Laat mens altyd voor uithardloop

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24598 by VB2010
Nessie jy kan dit google, of ek sal gou probeer verduidelik, dis asof jy na jou gynie gaan vir 'n interne ondersoek, hulle sit ook daai ding in om oop te maak, dan druk sy so lang staal stokkie in, op die punt het hy so tip wat lyk soos die punt van 'n kersfeesboom, daai tip druk sy by jou baarmoedernek in, ek dink die korrekte woord is ureterus of so iets, sodat hy basies amper binne die baarmoeder is, dan spuit sy deur daai staal stokkie vloeistof in om te kyk hoe loop dit in die baarmoeder en of jou tubes skoon is, hoop dit maak sin

oh en sy sê my ureterus opening is baie klein omdat ek nog nie kinders gehad het nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24591 by G Baby
Hallo julle-sjoe sien ons het baaaaie goeie nuus vandag gekry!!
Paisley baie baie geluk,so bly vir jou,mag jy 'n wonderlike swangerskap h?!!! Jy maak my dag met die nuus man!

Anje-bly jou toetse is reg en dat daar darem nie groot fout is nie. Het dr Pentz nou plan van aksie vir jou gegee?

Nelria-ons het darem lekker mall en paar coffee shops-gan gewoonlik ook net 1 keer week Tzaneen toe dan moet ek al die inkopies doen,so 3 ure vlieg verby. Het vadag weer groot gegaan en 2x maal gekoffie saam vriendinne-heerlik gewees.
DIe een se babatjie is nou 2 maandjies.

Het so vinnig deur als gelees maar ook alweer die helfte vergeet....

Aan al die stormers supporters ek is bevrees die Bulle gaan julle ore aansit.....

Ons gaan bietjie Potjiekos maak more en paar vriende oornooi. EK is mal oor potjie kos want dan maak my man die kos ek hoef net rys te maak!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account