file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64713 by Kriek
Driekie ek sien n ding, ek jou mos vertel van my vienna lus. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64711 by klippie
Ek is ook op dag 4, so ek & Charlaine is presies saam, met Lalie so 5 dae agter ons! Jippeeeee!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64709 by Goggatjies
Dankie Klipster, ek pak maar genoeg vir my, maar vir Petrus sal ek defnitief daar koop, ek kry nie altyd my size nie, was ook so toe ek bangkok toe was, het meer vir Petrus gekoop as vir my

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64706 by Cornel
Lekker aand Anje!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64705 by Driekie
En eks terug alweer ja Strik ek het nog leka eina vandag nog...maar dis n weird feeling - kan dit nie beskryf nie en ek wil dit nie hard-op se nie maar ek het nog nie hardlywig geraak soos ander maande die tyd nie...

Ek wil net na niks kyk as n moontlike preggy-symptom nie!!

HAHAHAHA - KFC kfc kfc!!!!!!

Aggenee Cornellie - ons gan jou mis!!!!!

Daaai toast idee klink yummy!!!Ek dink al weer viennas!!!

Thanks Kriekie!Ons sal hom maar uitwag die maand - ek is vasbeslote om tot die 13de en miskien selfs hier by die 19de te wag!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64704 by Kriek
Baai anje, lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64703 by sexy~hexy
Ooooh sodra ek by die huis kom maak ek kos!!!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account