file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64690 by Strik*kie
Kriek jou naam moet bykom, ons het almal ons huiswerkies goed gedoen die maand. ;)

O die toast, neee sal maar by die eiers verby hou DH eet nie eiers in aand nie, en ek het die nawwek gekookte eiers gemaak, ek het amper gepuke so sleg ruik dit vir my. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64689 by Kriek
Moenie eers daai KFC wraps noem nie !!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64685 by Cornel
Hexy ons het WIRELESS hier.....die werk betaal al die goetertjies! Maar ek het gehoor ons gaan nou kabels kry,so ek weet nie hoe gaan dit dan werk nie......gelukkig is ek dan nie meer hier nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64684 by Goggatjies
Dankie kriek - ek hoop ook dit is my maand
Kan nie wag vir die naweek nie
Dan vind ek soveel goed uit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64683 by sexy~hexy
Leka Ankia :P

Ek het 1600 in my kop :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64679 by Goggatjies
ag genee - Cornellie, ons gaan jou mis

Ons eet wraps van KFC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64677 by Kriek
My geld is die maand op jou Strikkie en Ankia en Driekie.
Sjoe Hexy, was dit nie 3500 nie, dit was een massive telling gewees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account