file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64725 by Driekie
HIEHIE Kriek!!!Ek verwag dit nie in my wildste drome nie!!Maar sal n aangename surprise wees!!!

Haai Klippie - eina - nogal n duur storie ne!Maar net so bly jy kan nou uiteindelik net relax oor die hele ttc ding - binne-binnekort het jy jou bfp!!!!!!!!

Ankia - ek wens ek was jy!!!!!!!!!!!Ek sal sterf vir n vakansietjie!!!

Hahahahaha - dh juis gesms... :blush: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64720 by sexy~hexy
Ek lus nou roomhoringkies met caramel binne-in mmmmmmmmmmm

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64719 by Cornel
HIER KOM 'N DING A A A A HIER KOM 'N DING A A A NOG KLOMP BFP's A A A A!!!!!!!!!!!!!!! :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64718 by Strik*kie
Hey Klippertjie, dis baie geld maar dit kan vir jou bfp gee!!!

Kriek, is gelukkig nie baie mal oor eiers nie so het nog nooit rerig opgelet nie. Vrek oor gevulde eiers maar nie so skoon nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64716 by sexy~hexy
Ooooh...ek sien 'n HELE paar BFP vir Julie :):) Ankia, Strikkie, Kriek, Ansa, Driekie en daarna Klippie en Anje en Charlaine en Lalie

Jammer as ek iemand gemis het!!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64715 by klippie
Ankia, jy moet dit baie geniet! En ek hoop jy kry daai BFP net voor jy op die vliegtuig klim! Ai, lekker man!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64714 by Goggatjies
alweer viennas driexter
Hoop jy kry bietjie vanaand :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account