file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22993 by Ansa_S
Morgan ek het so super cool website gekry wat alle soorte bloedtoetse verduidelik, hkm dit gedoen word en hoe.

Die FSH is spesifiek ook om te kyk wanneer daar mesntruasie abnormaliteit is, soos myne wat nou net ewe skielik laat is en nie regtig wil begi nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22989 by Morgan
Ansa jy kan altyd vir julz vra

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22987 by Morgan
ek sal maar elke dag mooi met haar praat en vra dat sy so week vroeg kom. 5weke klink nog ok maar 6 EISH

Waar is almal nou?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22985 by Ansa_S
Klippie ek is al vir Rubella getoets. Dokter het gese die estrogeen is die belangrike toets, want dit is 'n aanduiding of ek reg ovuleer.
Weet die FSH is iets met jou hypotolamus klier uit te waai, ek weet dit was my ma se probleem hare het nie die nodige hormoon afgeskei wat nodig was nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22975 by Tienka
Morgs, 6 weke is boggerol, jy sal sien dit gaan vlieg. Hou jouself besig, dan gaan die tyd gouer om.

Ek sien nou ek het nog net 26 werksdae oor, ek sal my alie in rat moet kry om alles klaar en reg te kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22962 by Morgan
ja nee sy was lekker rof!

ek kan nie glo ek het nog 6weke oor nie... dis so lank ek kan nie eers dink hoe ongemaklik ek teen daai tyd gaan wees nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22959 by Tienka
Morgs ek het al gewonder of hierdie arme babatjie nie vol blou kolle is nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account