file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22371 by sexy~hexy
Dankie almal. Ek kan mos net 'n arbeidsterapeut skakel en haar verduidelik hoe ek voel, sy kan mos self besluit. Kan mos nie skade doen nie :)

Lekker aandjie vir almal...voel of ek vliese op my oge het van so op die rekenaar werk - nie net chat nie LOL, het baie toevoere vandag gedoen :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22370 by Lia
Ek sien uit om julle almal Saterdag te ontmoet.

Tata julle, ek gaan nou huis toe.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22368 by Nelria
klippie ek pm jou gou oor sat - check in 2min

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22364 by klippie
Nelria, dis waar ek het dit ook gehoor! Geen mens kom naby 'n huis met 'n rottie nie. Ek is MAL oor rotties. Het nog nooit self een gehad nie (geswig vir die labbies), maar dis die mooiste mooiste honde. En vergeet die rumours. As hulle saam met die kinders groot word en sterk mense ouers het, is hulle nie tempramenteel teenoor kinders nie. Net vreemdelinge. Hulle sal k@k as hulle wil inbreek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22363 by Nelria
hexy - daar is baie mixed feelings oor toetse van kinders en ek is byist om jou te adviseur want dis my rigting waarin ek qualify

so ja nie goed om te compare, label of oorstimuleer nie

MAAR - pevention is beter than cure :)

onthou toetse is nie net om vir jou te se wat hulle kan doen nie dis ook om te se wat hulle nie kan doen nie en as jy die goed miskyk dan sit jy in groot trouble

bv - as mens net miskyk dat kinders stadiger leer dan raak hulle agter en dan raak gap te groot - wat lei tot selfbeeld probleem e allerhande gedragsprobleme - as dit vroeg opgetel word is daar korrektiewe oefeninge en agterstand word dadelik klein gemaak

ook met kind wat voor is as stimulasie nie gebeur nie - dan is daai kind verveeld soek aandag met verkeerde goed en weer gedragsprobleme, rebelering, anti-sosiale gedrag etc

so ek is voorstaander van toets net om te weet waar j is met wat :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22358 by Lia
VB - Sterkte met more en Vrydag se toetse. Rapporteer so gou as moontlik asg. !!

Klippie - Baie Geluk !! Dis uitstekende nuus !! So jou BFP is een van die dae hier.

Hexy - My opinie: Ek swot nou grondslag fase onderwys en al my boeke se nie moenie nie, maar stel nie voor dat kinders voor ouderdom 5 geevalueer word nie, want kinders leer en word gestimuleer in verskillende maniere terwyl hulle speel en al wat die evaluasie vir jou gaan se is in watter area jou kind meer gestimuleer is op hierdie tydstip van sy lewe. Hy het egter nog 2 jaar oor om die areas met minder stimulasie te korrigeer en dis presies wat hulle veronderstel is om te doen in Graad R. As julle nou uitvind watter areas minder gestimuleer is, mag julle hom dalk net oorstimuleer in daardie area voordat hy skool toe gaan en oorstimulasie is ook nie goed nie.

Morgan, ek love die woefs, hulle is so pragtig !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22354 by klippie
O vrekkit, sorry Nelria, ek is so besig om vir Hexy raad te gee, dat ek vergeet het julle het gevra - ja ek wil defnitief 'n koffietjie saam met julle drink Saterdag! Onthou net asseblief my posisie....julle is mos my en julle geheim, so ek gaan vir DH sê ek gaan saam 'n vriendin van my (wat hy ken) koffie drink, nou hoop ek nie dit backfire of iets nie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account