file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22313 by sexy~hexy
Dankie Mommy en lekker aandjie :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22312 by klippie
Morgan - ja, dit was Lailie wat by Strikdas se partner was.

Sover ek weet gaan hulle die IUI by Unitas doen, maar hulle werk ook in samewerking met kloof, so as ek gaan vir die bloods en sonars kan ek dit by Kloof doen (wat nader aan die huis is).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22308 by Mommy2Monster
julle eks oppad sien more lekker aandjie
mwah mwah!!

my medies is van so aard dat ek direk soontoe kan gaan. as jy direk na 'n pediater/physio kan gaan op jou medies, kan jy direk na 'n arbeidsterapeut gaan.

en dis moontlik, want nie alle kleintjies hanteer sensoriese stimulasie goed nie en dis wanneer hulle overstimulated /woes raak...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22307 by klippie
He he Tienka, moenie spot nie! Net voor die dr met die ondersoek begin het, het hy gesê hy gaan nou ondersoek om te kyk of ek 1 of 2 kussings onder die boude moet druk!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22304 by Morgan
ek wil vanaand gou na hulle gan kyk... seker maak dis rerig hulle op die foto

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22303 by Kriek
Jis Drieks ek was seker 3 maande laas by n haarkapper, en dit is nou tyd, dis hoekom ek n lang naweek gevat het om net bietjie tyd aan myself te spandeer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22301 by sexy~hexy
Als in die haak kriek :) Ek het net nie geweet watse toetse dit is nie, gedink dis iets soos skoolgereedheidstoetse, maar toe help Mommy ons almal mooi reg :)

Morgan, ek het ook daai pic op Gumtree gesien!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account