file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22434 by Tienka
Driekie, jy is noggie veronderstel om poeding brein te he nie. ek het pressies vir die golf dag gaan toedraai en 'n paar bladsye gemis :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22433 by klippie
Jammer julle, maar ek moet nou groet. Ek het soveel werk, en as ek nie die website toemaak nie, koekeloer ek elke nou en dan! Chat weer more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22432 by Morgan
so vir eers sien ek uit na saterdag dan na die nuwe brakkie... dit hou my mind af van hoeveel dae voor baba kom

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22427 by Driekie
Nou waar was jy nou weer Tienka?? ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22426 by Morgan
As ek haar kry moet ek alweer aan name dink... en soos julle sien ek hou van wierd name

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22422 by Tienka
Morgs, daai woefels is stunning, en sy sal jou sommer lekker besig hou tot Carli kom.

Bye aan almal wat totsiens se en hallo vir die res :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22417 by Driekie
O jaaaaa Morgan jy het mos oor meds gevra!! :huh: Slaan dit my nou tussen die oe!!

Goeie idees wat Gb vroeer gegee het.As Carli later van tyd sukkel met die magie wat hard is kan duphalac n wenner in jou kas wees.En altyd maar altyd Strawberry flavour Panado stroop!!.Krampwater het niks vir Markus gehelp nie so ek het neet een bottel van dit nog ooit gebruik.En vir die neusie as dit blok "saline drops" werk soos n bom en ek gebruik bottels van die goed - soms self vir my en dh ook..\

Hey Gb - jy jou rondry dag darem geniet???Ag ek glo jou klein Denys le perfek en wag net vir die dag om aan te breek!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account