file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22042 by ChaNa
Helloooooooooo Driekie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22040 by Morgan
Charlaine die beste gaan wees om haar net te ignoreer sy soek n fight en moenie een vir haar gee nie.

Weet dis moeilik my eerste reaksie was se vir haar sy speel lekker genoeg met haar seun jyt nie haar as speel maaitjie nodig nie, maar ja dis net nog pertol op die vuur, so maak of jy nooit eers die mail gekry het nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22038 by ChaNa
Jammer tienka nou voel ek so ongeskik.

Jou pensie lyk great en ek kani wag om almal van julle te sien met julle babies nie.

Ek gaan bietjie my fotos soek wat geneem is die dag van die geboorte dan kan julle ook sien hoe het my pensie gelyk 5ure voor kylie gebore is lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22035 by Morgan
Vb join jy ons saterdag?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22033 by sexy~hexy
VB, het jy 'n pic van jou boerboel en lab kruising? Het nou ons dieresorg (amper soos spca) gebel en hulle het 'n boerboel en lab kruising wat 8/9mde oud is.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22032 by ChaNa
Ansa - Dr Lynette Reynders het weer 'n great personality en lag en praat baie met jou. Sy maak sommer jokes of goed tydens die konsultasie so dis nice

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22030 by Driekie
Die ander 2 wat ek vergeet het is die twee pediaters - nou hulle is vir jou briljante dokters, albei van Ghana af maar regtig hulle is puik!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account