file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21979 by sexy~hexy
LOL Morgan, dis oraait. Ek is net regtig moedeloos, ek het net twee weke oor. Ek is picky want my kind is 9ure van die dag by iemand, so hy moet in goeie hande wees. En ek soek regtig iemand wat goedjies met hulle doen, soos godsdiens en lees en leer en tel en teken en knip en plak en en en, omdat hy nou 4 word en daardie interaksie en stimulasie nodig het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21972 by Morgan
hexy ek lees jou posts van die dagmoeder hoor ek het net nie raad nie, was nog nie self daar nie, so ek help jou dalk van die wal af in die sloot in

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21965 by sexy~hexy
Dis soos hier by ons, hier is soos in regtig 8 of 9 dokters, en toe my boetie se meisie se water breek en sy in kraam ingaan daar oor Paasnaweek, is daar soos in letterlik net een dokter op roep en nie eens 'n narkotiseur op roep nie. Hulle moes deurjaag Upington toe, was so 200km van ons is. As jy 'n dokter bel, is hy soos in die volle week vol geboek, so jy moet maar gaan daar waar jy plek kry, en kan nooit 'n geskiedenis opbou met 'n "huis dokter" nie. Dis belaglik.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21964 by ChaNa
G-Baby ek is by Dr Lynette Reynders syt ha eie praktyk by 'n huis wa sy jou sien maar sy werk by Unitas. Ek like haar ook baie.

Ansa - Dr lynette reynders se nommer is 012 664 0261, sy werk ook deur Unitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21956 by Morgan
Driekie en toe was ek later in 2 minds... ek vetrou n ouer dr baie meer as die jonges wat pas begin het, maar ek was bang die ou drs gebruik ook nog die ou tegnologie. Maar ek was baie verbaas my gynie het die heel nuutste sonar masjien the works met n flat screen vir die pappas om die scans op te kyk.

Maar dan weer is hulle seker duurder as die drs daar. MAAR die medies betaal steeds vir hulle (meeste van hulle)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21951 by Morgan
Driekie ek weet nie, maar weet wat jy bedoel. Toe ek en DH op honeymoon was in margate toe "breek" ek mos my enkel soek toe daar n dr. N ou onversorge tannie se toe vir my ek moet solank op die bed gan sit, ek het rerig gedink dis die cleaning lady... toe is sy die flippen dr!!!

En ek verstaan dit nie, want tog moet die mense wat daar bly ook dr toe gaan. Sy het my toe op hol die enkel is erg gebreek en ek sal moet dadelik geoperee word blah blah blah toe ons gan vir n x ray toe is daar niks fout nie, so ek het hom net erg geswik.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21941 by Driekie
Weet julle waaraan sit ek nou en dink en dis vir my regtig stupid. Ek voel al lankal so - hoekom is plattelandse dokters so "plattelands".Dis of hulle nie die nuwe tegnologie en goed wil aanvaar/gebruik nie????

Nou dat Ansa so praat en uit my eie experience - ek sal veel eerder na n dokter in een van die groter sentras gan - ek vertrou hulle net meer en kry half die gevoel dat as die pawpaw die fan strike sal hulle beter na my kan kyk as n dokter van hier af....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account