file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21931 by Morgan
Sjoe nessie dis ook om die draai, dink jy het n goeie dr wat jou nou op die regte pad kan sit.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21929 by Ansa_S
Totsiens julle, ek moet nou eers gaan! Sal dalkies later weer inloer.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21923 by sexy~hexy
Nuwe dagmoeders het nog nie kids, so kan nie verwysings kry nie :S Wil vir Jayden in privaat sit, net eers wag dat DH se salaris verhoog word. Ai, ek huil sommer oor Jayden se dagmoeder wat toemaak, was seker selfsugtig van my maar ek het so half gehoop hulle planne realiseer nie :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21920 by Ansa_S
Tienka,my sus is 'n radiografis in Engeland, en sy se Unitas is die beste hospitaal.

EN my ander sussie se seuntjie was een kaar daar met sy longe in hul ICU vir kinders, en hul was fantasties gewees.

SO ek gaan regtig na hom toe gaan.

Ek sal vir my huisdokter se ek wil na hom toe gaan dat hy 'n verslag vir hom kan saamstel en sommer al my bloeduitslae en goed saam stuur.

Het sy nommer sommer op die internet gekry, so ek gaan net die week kyk wat doen af en as daar teen maandag nog niks gebeur het nie gaan ek 'n afspraak by hom maak.

Sal net kyk wat se my dokter vandag. Maar ek is baie lus om hierdie maand net eerder alle inspuitings en clomid te los en eers te gaan vir 'n ordentlike ondersoek, want my ginekoloog kon laas nie optel my baarmoeder is effens getilt nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21919 by G Baby
Hexy my pa se van is de Nysschen so soos jy die eerste gedeelte van van Sal s?. de - nys -

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21918 by Nessie
Hi Dames! Hoop dit gaan goed?

Skuus, ek's so bietjie MIA vandag, ons het die direkteur hier en ek sit saam in een kantoor so dis bietjie moeilik om in te log, het gou die gap gesteel want hul is uit vir lunch.

Morgan, skuus ek sien jyt my gister gevra wanneer ek dok toe gaan, dis die 11 Junie, ek en DH is so opgewonde, kan nie meer wag nie.

Verder gaan dit goed, O is geconfirm vir gister, so ons hou net FX.

Ek hoop dit gaan goed met julle verder!
Ek sal probeer opvang soos ek 'n tydjie kry!
Julle moet die dag verder geniet!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21913 by G Baby
Ansa,my vriendin is ook by oulike gine daar,sy is 'n vrou dink haar naam is Lynette Reynders(nie seker). Sy het nog altyd net goed gepraat van haar.
Sjoe hexy-dis moeilik,jy kan nie dalk met ander vrouens praat wie se kinders by een van hulle is nie. ALtyd goed om iemand se opinie te kry.
Privaat seker die beste,maar dis maar duur?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account