file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21910 by Morgan
tienka hulle NICU is net nou die dag weer geupgrade dink daar is nou 35 NICU beddens as ek reg onthou.

Ansa dis hy wat vir VB ook n PVA gegee het.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21909 by Driekie
Heheh maak jy my nou jaloers Mommy!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21905 by sexy~hexy
G baby, hoe spreek mens daardie Denys uit? Skuus ek vra maar dit laat my wonder LOL

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21901 by Tienka
Helloooooo M2M, sies vir jou om ons so lus te maak.

Ansa, ek is mal oor Unitas, hulle is duur maar jy kry uitstekende diens. Almal in my huisgesin was nou al vir 'n nag of 2 daar en ek kan glad nie oor enigiets kla nie. Het my seuntjie daar gehad ook, en hulle het 'n absolute PUIK NICU - daar is jou baba in die beste hande!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21896 by sexy~hexy
LOL Morgan hoe laat jy my nou giggel oor jou katte. Myne ook, tefie kat is reggemaak so sy loop nie meer rond nie, en mannetjie kat (tipe siamees maar te pragtig) is 'n regte dom blond, lag lekker vir hom maar raak net so lekker kwaad ook. Ek hou maar ook net van my katte.

Ok...so julle weet ons bly in 'n klein dorpie wat te vinnig uitbrei, met te min behuising bla bla bla (Nelria sal weet want skoonsus sukkel om blyplek te kry). Dagmoeder 1 - vol. Dagmoeder 2 - vol. Kleuterskool 1 net halfdag, vol vir Jayden se ouderdom. Dagmoeder 3 - het 'n seuntjie en sopas self weer 'n baba gehad, so obvious te gou om self 'n dagsorg te begin na my opinie (baba gaan meer aandag kry). Dagmoeder 4 - moet gaan kyk vanmiddag. Dagmoeder 5 en 6 is 'n ma en dogter span, te veel kids en te min mense wat help kyk so 'n big no no. Dagmoeder 7 - waar Jayden was, sy kyk net na die kids en is nie daar om hulle te leer (haar woorde). Dagmoeder 8 - was Maandag daar, tannie was weird snaaks met my na haar dogter die dagsorg so opgehemel het, toe sy uitvind ek ken haar skoonseuns toe is sy vinnig vriendelik, wonder nog oor haar. Privaat skool - oorweeg dit sterk maar intree fooi is R1500 :S Dis sover my opsies. Wat se julle?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21895 by G Baby
Morgan as dit jou laat beter voel,Riko is 23.50 gebore die narkotiseur het so 10uur daar aangekom en epi ingesit. Jy is op die regte pad om epi te vat-dis hemels as hy werk!!! Weet nie hoekom moet jy seffer as jy nie hoef nie...

Anje-my toetse het daai tyd ook ek dink amper ook 6 weke gevat. Dis sieldodend-ek hoop saam jou dis goeie nuus.

Julle ek waggel soos 'n eendjie....nogal opgewonde om more gine toe te gan,wonder wat weeg Denys al. Hopelik oor die 2kg darem al!

Boeta slaap nou,sussie kyk TV,ek dink ek moet ok so halfuurtjie gan rus,het paar goed wat ek wil regpak vamiddag alweer....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21894 by G Baby

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account