file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19594 by G Baby
Nee wat Nelria-sy het haar eie moeilikheid veroorsaak,mens raak inelkgeval nie swanger sonder man of boyfriend se toestemming. Dit werk net nie so nie.
Hoe voel jy Neria-kry jy ook braxton hicks of nie. Jy het min dae oor,veral as hy dalk ook op 37 weke kom. Is jou tasse al gepak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19589 by G Baby
Wag om te hoor van vriendin,sy het al 6 uur vaoggend induksie gehad,blykbaar 12 uur haar water gebreek. Shame ek dink so baie aan haar. Hoop maar net als loop goed af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19584 by Nelria
ek is sooooo bly julle sien ook simpelgeid in - ek voel al sleg want dit is sy skuld ook - maar ek kyk altyd berg onder dier eers uit - Ek meen as sy kon prego word sonder protection wie se sy het nie met ander dudes ook nie?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19578 by Lia
Hehe Morgan, ek sien nog hoe kom Carli nog voor G en Nelria s'n.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19577 by Nelria
g - dis wat ek ook se sad but true - ek meen wie weier 'n meeting met die ouers van jou pa se kind?

I mean really verwag sy hy moet nou maar haar woord vat dat die kind syne is?

betaal sonder paternity toets?

alleen sonder sy ouers se input besluite maak?

en bly wees want sy het high risk pregnancy en battle om kind te hou wat duidelik nie hier wil wees nie (mc?)

ai tog - ok sal maar die sharks begin kontak vir prosedure - dankie julle

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19570 by Kriek
Hi Dassie, ja jong, julle kan vinnig agterkom wanneer die baas hier is, en wanneer die werk baie is. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19566 by Kriek
Morgan, jou babakamer is PRAGTIG !!!!
Driekie, Sterkte met seuntjie se tandjies.
Nelria, sterkte ook vir julle met die simpel vrou, skuus ek se nou simpel, maar sy klink regtig nie vir my lekker nie, kan jy glo noudat julle dinge wil query nou wil sy niks met niemand te doen he nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account