file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19492 by Nelria
hexy - grrrrrrrrrrr dit suck ai tog

driekie - wat van caps? my sus se kleintjie se tande ook so klaar van antibiotika maar hulle het gecap tot hulle uitval?

mummy - jy is super klein girl lyk my net ek het die 2de kind pens gekry :(

morgs - jou kamer is stunning!!!!!!! wow so pienk sy gaan regte girly girl wees

driekie - woooooooohooooooo oor ons join sat - markus sal mal wees oor die speelplek :)

charlaine - is jy nou reg vir sat?

klippie waa jy dan girl? gaan jy ons die keer join

kom nou ladies driekie ry ver vir die ding kom ons kry bietjie nr's?????

halfpad deur sorteer het nou al ou goed uit en in sizes gaannou nuwes tackle - wow so baie blou :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19489 by Dassie
Waar het jy seer Nessie?

Ek het erge ovulasie pyne gehad op Fertomid. Dis gewoonlik wanneer die eiertjie uit die follicle bars. Ek het actually so paar dae terug ook weer daai pyn gehad, so hoop dis goeie teken.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19479 by Nessie
Sexy, ek is vreeslik jammer om te hoor van jou vriendin, shame man, dis glad nie lekker nie!

Mommy - Jou boepie is te pragtig!!

Morgan - Ek is mal oor die kamer! Dit so oulik!

Driekie - Sterkte met jou seuntjie se tandjies, hul lyk in elk geval so cute met die haasbekkie!

AFM - Ek behoort vandag te O, maar het ongelooflik seer, oor-reageer ek of is dit normaal?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19478 by Dassie
Jou ge-PM Morgan.

Ansa ek is seker mens kan so iets doen? Onthou dan net om dit betyds te kanselleer as jy dalk jou BFP voor die tyd kry.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19476 by sexy~hexy
Driekie, dalk voel hy net bietjie onseker, seker oor hy by die dokter was of ietsie wat sy gemoed nie lekker laat voel het nie. Ons weet ook mos nie wat altyd in hulle gedagtes aangaan nie. Ek se altyd vir myself, ek sal dit geniet so lank as wat Jayden dit doen, want een van die dae is hy 'n tiener en wil dan niks met sy ma te doen he nie :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19472 by sexy~hexy
LOL ja Anje, DH het gese toe ek swanger was, hy hoop nie dis 'n seun nie, want hy wil nie homself grootmaak nie - skoonma vertel hy was omtrent stout toe hy klein was. Sooo be careful what you wish for, want hel, Jayden was altyd rustig en kon homself entertain (wat hy nog altyd doen), maar die laaste ruk het hy sooooooo baie energie, hy slaap party dae nie meer in die middae nie, en die energie hou net nie op nie LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19471 by Ansa_S
Anje ek is baie lus om sommer nou al 'n afspraak te maak, omdat mens so lank vat om plek te kry, en as daar dan iets intussen gebeur dan kan ek mos maar net die afspraak cancel :blink:

Sal mens dit so kan doen? :dry:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account