file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19790 by Mommy2Monster
morgs nie lank nie, net 'n week, maar grootliks oor hy te veel gewig verloor het, meer as 10%. toe hy ontslaan was het hy 2.2kg geweeg (was 2.6kg met geboorte)...moes eers feeds van 25ml per keer vat voor hy huistoe was. saam met dit het hy baba geelsug (wat algemeen is) gehad.

hy was ave lengte (49 cm) - eintlik lank vir sy ouderdom...then again dr het 'n 4kg baba voorspel as hy sou fullterm wees...HUGE!!

en jip as als goed gaan gaan ek probeer VBAC

hier is hy toe dr my monstertjie uitgehaal het...eeu....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19787 by Laliek
Dankie Ella ;)

Driekie dit klink goed want ek skryf Vrydag my laaste vak so Saterdag is niks swot of niks nie!! Klink lekker - waar is jingle jangle :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19785 by Driekie
Ampe vergeet ek - tata Anje - lekker aand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19782 by Driekie
Hehehe - Lalie ons almal (die wat kan natuurlik) kry mekaar by Jingle Jangle Saterdag 10:00 sommer net vir n lekker koffie en kuier..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19778 by ella~bella
Hey Laliek! Dit is wonderlike nuus!!!

Ek weet sommer dat dit jou maand is dit!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19763 by Laliek
Baie dankie julle :laugh:

Ja dis snaaks om te dink mens wonder en wonder en wonder vir 12 maande en nou is dit eventually net nog 'n week se gewonder dan sal ons hopelik weet :woohoo:

Ek haal rerig my hoed af vir julle girls wat ook al so lank probeer, ek hoop sommer almal van ons kry BFP's hierdie maand - ek dink Driekie is volgende :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Driekie wat gebeur Saterdag, waar en hoe laat?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19757 by Kriek
Baai Anje, lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account