morgs - (LANG REPLY) ek het op 36w in kraam ingegaan (so teen 09:00 oggend - was 'n Disndag), hulle het my opgeneem (16:00), gemonitor (toe gesê jammer jy gaan nie huis toe - DH moet maar jou tassie inbring vir jou...'n tassie wat noggie gepak was nie), en BAIE internals gegee (YUK, dit was seer!!), was 1cm ontsluit (onwetend)...dr het later kom check voor hy huistoe is (met sy saal rondtes), toe vir my my meds gegee en 2 x steriods gespuit - verskillende tye ....volgende middag 17:00 ontslaam...en toe moes ek 3 dae later 'n noodkeiser kry omdat lyf baba begin verwerp het...moes gaan vir bloods, my wit bloed selle en lewer funksies het haywire gegaan, ek het begin uitslaan - gelyk soos een wat masels het en my monster het baie min beweeg (tot niks)...maar saam met dit het ek 3rd degree maturation van die placenta gehad (en hy was al grootliks gecalcify...so ek sou in anycase nie fullterm dra nie, want die placenta het nie sy werk gedoen nie)