file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19454 by Driekie
Agge nee - sjoe dis sooo jammer om te hoor Hexy!!

Dis wat my hart so seer maak - die tandarts het gese ons kan dit oor so 2 of 3 maande doen.Soek weet hy gan n seer mondjie he - ek wens net daars iets wat ek kon doen om dit te kon keer! Ons borsel sy tandjies 2 maal n dag en hy eet nie lekkergoed nie want hy hou nie daarvan nie. Voel sommer sad oor dit!!

Gelukkig soos jy se Anje - hyt gese al wat gan gebeur is dat hy sy permanente tande dan so bietjie later gan kry as normaal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19451 by Ansa_S
Hierdie gewag vir AF maak my mal mal mal!!!!!!

Julle wat almal vir oom Strikdas besoek het of gaan besoek, het julle dokters julle verwys of het julle self 'n afspraak gemaak?

Ek se nou vir julle, ek gaan waragtig nie so sukkel soos nou nie, gaan net die siklus uit wag en as als nie dan na normaal toe terug is nie, gaan ek 'n spesialis besoek!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19449 by sexy~hexy
LOL Driekie, ja beslis, maar nou nie so erg soos joune nie. Daar kom dae dat Jayden net wil he ek moet hom aantrek en hy wil net by my sit en wil niks met sy dadda te doen he nie. Dan sorg ek dat hy vir 'n rukkie by sy dadda bly, net weer om op te vang, daarna dan moet dadda weer als doen LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19445 by Morgan
het vir julle almal weer die nuutste lys gestuur elaa bella se details is ook nou daarop. Hoop ek het vir almal gestuur laat weet net as ek jou dalk geskip het

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19441 by Lia
Jammer Hexy, jy moet haar maar baie ondersteun, dis nie maklik nie.

Agnee Driekie, gelukkig is dit nog melktandjies.

M2M, jou boep is pragtig !!! Baie jaloers !!

Waar is al die nuwe mense nou heen?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19438 by G Baby
Hallo weer-Morgan dit is stunning,regtig so mooi uitgekom,daai dogtertjie is so bevooreg van jou om so mooi kamer te kan H?!!!

Hexy-jammer om te hoor van vriendin,hoop daar is nog hoop.

Driekie-sterkte met jou seuntjie se tandjies,ag shame dis maar nie lekker nie-dink aan jou.

Mommy- jou magie nog klein-jy dra pragtig!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19432 by Dassie
:( Jammer om te hoor Hexy.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account