file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19412 by Mommy2Monster
hello julle,

net 'n vinnige inloer - eks bietjie besig by die werk...

Wow Morgs!!!!! dis stunning!!! Ek love dit!!!! ag moeder mommy sussie kan nou maar kom! en waar het jy die kassie gekoop (daai ene waar al die goed in gebere is)

Ons het nou eers begin met al ons baba shopping, so dinge begin nou! sal julle update soos ons vorder.

hier is 'n foto van my 26w boep, nou kan mens uiteindelik sien ek is swanger!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19411 by Driekie
Hehe Hexy - klink erg maar eks seker dit is nie!!Praat ek wat dit volgende jaar slaan!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19408 by Morgan
dankie julle, is nogal impressed oor hoe die kamer uitgekom het.

Het daai huis kassie my n oom gekoop wat houtwerk doen. Hy verkoop hulle vir R500, en dis nogal n groot kassie, gan baie handig inkom.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19407 by sexy~hexy
Dankie Driekie, DH het regtig hard probeer om dit vir my leka te maak - ontbyt in die bed, presentjies ens ens. So I have hit the BIG THREE O :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19405 by Dassie
Jammer om dit te hoor Hexy, hoop sy het nie miskraam gehad nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19402 by Driekie
Ag julle en my hartjie is biki seer vanoggend - ek het Markus tandarts toe gevat. Ons gan hom moet invat - hulle gan sy 4 voorste tandjies bo moet trek want die baie antibiotika het sy tandjies beskadig.

Aaaaah Hexy - vergewe my - ek het vergeet om jou geluk te wens met jou b-day gister! Soooooo sorry man - ek hoop jy het darem n nice b-day gehad ten spyte van dit wat gebeur het met jou vriendin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19401 by sexy~hexy
Wow Morgan, dis regtig baie mooi! Maak my ook sommer lus vir kamers oordoen! Daardie kassie waar jy die goedjies inbere, wat lyk soos 'n huisie, is regtig 'n oulike idee. Waar het jy als gekoop?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account