file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19431 by Dassie
Ai tog ek hoop ook vir die beste Hexy.

Shame Driekie, sy mondjie gaan seer wees!

Nice magie M2M.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19428 by sexy~hexy
Ek het nou met my vriendin se ma gepraat, lyk my dit was toe 'n miskraam, sy moet vanmiddag ingaan vir die skraap :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19425 by Driekie
Die tandarts het gese dit is darem nie so bad soos wat dit lyk nie maar dit sal beter wees om dit te trek want dit kan later probs gee.

Mommy ag hene jou magie so petite nog maar jy kan nou deffies sien daar's n meneertjie daar binne!!!

Hexy - ek sal bid vir daai vriendin van jou dat als oke sal wees!Glo en vertrou net op die Here - miracles can and do happen!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19422 by Driekie
Cheez - Hexy en GB en almal die van ons met toddlers - kry julle dit ook dat julle kids partymaal soo aan julle vasgeglue is. Ek kan van Saterdag af nie my dinges roer nie dan wil Markus saam. En dis nie net saam nie - wil gedra word en wil op my skoot. Selfs 2 of 3 keer amper op my kop geklim van agter af as ek op die vloer gesit het en hy nie op my skoot kon kom nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19420 by Morgan
Sjoe mommy....mens kan nou baie mooi jou baby bump sien dis so mooi.

Oo die baby shopping is so lekker, maar eks bly myne is klaar, het nie nou die krag om als oor te doen nie. Jy moet asb kom post soos julle aan gaan, monster nr 1 se kamer is so mooi, seker monster nr 2 sin sal net so stunning wees

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19414 by Morgan
Shame driekie die arme seuntjie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19413 by sexy~hexy
Ek wag in spanning dat sy my moet laat weet Dassie, sy het 'n seuntjie by 'n ou gehad, maar hy het haar gedrop, sy het haar seuntjie alleen grootgemaak, hy word nou Junie 2jr oud. Toe ontmoet sy verlede jaar 'n wonderlike man wat gese het die ou moet haar seuntjie afteken, hy wil hom aanneem. Hulle is nou in Maart getroud en hulle beplan ook nou om swanger te raak, en met die tweede probeerslag toe is dit nou so. En toe gebeur dit nou. Maar ons hoop en bid vir die beste, mens hoor mos maar van mense wat omtrent hulle hele swangerskap nogsteeds AF kry...dalkies wys die bloedtoetse sy is nog swanger.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account