file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19048 by Tienka
Ek is definitief Saterdag daar, sien baie uit!!

Dassie, dis aaklig, baie sterkte vir julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19046 by Morgan
anje ek hoop so julle kry die uitslae die week en dat als 100% is (maar eks seker dit is) dan kan jy ook begin BD met n plan!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19040 by Lia
Tx Marie, het na my post gesien. Het klaar vir manlief die plan aangestuur ... lol. Wag net vir uitslag van toets dan gebruik ons dit ook. Is so bietjie stadig vanoggend....sleep deprived.

Nelria, sien julle definitief Saterdag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19038 by Morgan
Ek en anje het altwee gedink daai 2ling lyk baie soos jy. Dis hulle wat die nommer op almal se prezzies gestaple het.. was baie oulik en is glad nie skaam nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19027 by Nelria
shame ella dit moes aaklig gewees het - hoe het sy geval?

oor pics girls ek moet eers uitvind op wie se kamera dit is - ek dink monique(organiser) het dit gereel) sien haar ook die week of next vir belly pics so sal dan hoor of sy het van decor atleast :)

hexy - wag maar tot jy gemaklik voel met bd en ek stem chat met dr - maar wees gewaarsku baie van hulle se wag 6 weke, 2mnde etc myne het net gese waarvoor wag jy as eggs release watse verskil maak wag of nie? - so ons het net vir fun gebd en toe raak ons preggies so al wat ek se as jy kan bd die maand ook :)

so bly jy en tanja kon kuiers shame ek het nog nooit van dorpe gewissel nie en hulle het nou al 3 keer moet aaklig wees om elke keer nuwe mense te moet soek om vriende te wees - so ek is bly ek kon haar aan julle voorstel :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19024 by marie r

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19018 by G Baby
Ag Nelria dis wonderlik dat jy so bederf is. Babyshowers help so baie. Baby sense het die mooiste dummy chain,net bietjie duur dink ek.
Lekker ook dat jy paar goed kan omruil vir dit wat jy nog kort-ek het ok so gemaak met dubbels wat ek gekry het.

Die Braxton Hicks maak my klaar en is so ongemaklik as ek dit kry-ek hoop ek weet as ek regtig in kraam gaan....Gan darem donderdag gine toe dalk kan hy iets vir my gee wat dit bietjie kan briek. MY magie sit nou lekker uit.
Ek hoop maar boetjie sit ok uit!!
O ja ek het begin om Denys se tassie te begin pak,kan nie glo daai newborn goed is so klein nie-raak sommer benoud.

Marie-google bietjie "egg meets sperm plan" jy sal deftentief iets kry daar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account