more more dames
hexy - ja dit was ek wat binne 2 weke na my lap preggy geword het en dit met 1 eierstok en ons nie eers getime nie want gedink moet 6 weke wag vir alles setle - maar toe nie so ek stem begin sommer nou met elke 2de dag alles is nou skoon en vars en daai sperms kan hulle job doen
sexy - vertel bietjie het jy en my skoonsussie lekwa gekuier? het julle kiddies saam gejol?
g- jou moedersdag klink heerlik ons was saam vriende vir breakfast hy het 30 geword so dit was lekwa outing
Wow girls my babyshower was STUNNING!!!!!!!!! sooooooo baie moeite gedoen met decor, kos, pressies, games etc an wow wat 'n klomp wat opgedaag het - morgs, en anje dankie julle 2 dit was sooooo lekker om julle te sien en ek sien julle nou as deel van my vriende so ek wou julle graag daaar gehad het
ek het nou so so baie so sal vandag uitsort en was dat ek dubbels kan begin exchange vir nitty gritty wat ek nog kort soos changing wedge en bottles, dummy chain etc so ek is super opgewonde om finally te organise